14 Jul
10:00 am
Pietersburg
André Kock Limpopo bied met trots die Duarte Brahman Totale Uitverkoping aan. Op hierdie veiling word +-500 Brahman diere aangebied.