60 Jaar in diens van die veeboer
Ons bied ‘n allesomvattende vee-veilingsdiens aan wat gebaseer is op professionele kundigheid en dekades lange ervaring tot voordeel van al ons kliënte.
- Neem asb kennis van ons 𝗡𝗨𝗪𝗘 𝗥𝗢𝗘𝗗𝗧𝗔𝗡 𝗔𝗥𝗘𝗔 𝗔𝗚𝗘𝗡𝗧, Jannie Breytenbach 0847616215
Opkomende Spesiale Veilings
Ons hou spesiale vee veilings, wat wissel van produksie en stoetveilings, tot eiendom en roerende goedere, regoor Limpopo by ons veilingslokale.
1 Okt
11:00 vm
Vryburg Skougronde
12de Kalahari Beefmaster Produksieveiling
9 Okt
11:00 vm
Plaas de Ruigte, Vivo
Soutpansberg Bonsmara 2026 Produksie Veiling
Teken aan by ons nuusbrief
Kry die jongste nuus, veilingsdatums en inligting direk vir jou gestuur per e-pos.
Opkomende Weeklikse en Spesiale Veilings
Ons hou gereeld weeklikse en maandelikse veilings regoor Limpopo by ons veilingslokale. Veiling items by ons gereelde veilings wissel van vee (groot en klein) tot roerende eiendom.
22 Sep
10:00 am
Pietersburg
Pietersburg Weeklikse Veiling
23 Sep
10:00 am
Warmbad
Warmbad Weeklikse Veiling
24 Sep
10:00 am
Baltimore
Baltimore Maandelikse Veiling
24 Sep
10:00 am
Steenbokpan