Roedtan Maandelikse Veiling

Ons hou elke tweede Dinsdag van die maand ‘n kommersiële veiling in Roedtan. Hou ook ‘n oog op die veilingskalender vir spesiale veilings by hierdie veilingspunt.

Datum

Mei 14 2024

Tyd

10:00 am

Veilingspunt

Roedtan
Roedtan, South Africa

Veiling Inligting

Reëlings vir ‘n veiling begin met ‘n besoek aan die verkoper om die beeste wat vir veiling beskikbaar gestel sal word, te besigtig. Vervoer word beskikbaar gestel waar nodig om te verseker dat lewende hawe veilig by die veiling uitkom. ‘n Aanduiding van die prys per kg. word ook in hierdie stadium met die verkoper bespreek.

  • Alle diere moet getatoeëer en gebrandmerk wees, insluitende speenkalwers.
  • Alle vee moet in stygende volgorde van 1 tot die laaste nommer gelaai word.
  • Beeste word in hierdie volgorde in die veiling in gebring. Verkopers moet volledige besonderhede verskaf op die groen vorm wat deur die afslaers verskaf word.

Begin Tye Movable goods: 10h00 Small livestock (sheep, goats etc.): 10h30 Commercial auction of Cattle: 11h00
Kopers sal gekontak word die dag voor die veiling. Kopers word inligting verskaf oor die aantal en rasse van diere op die veiling vir ‘n bepaalde dag.

  • Alle kopers moet voor die aanvang van die veiling geregistreer word om vee op ‘n veiling te kan koop.
  • 'n Kopersnommer sal aan alle geregistreerde kopers toegeken word.
  • Registrasie vind plaas ‘n halfuur voor aanvang van die veiling by die veilingskantoor van die betrokke veiling.

Begin Tye
Losgoedere: 10h00
Kleinvee (skape, bokke ens.): 10h30
Kommersiële veiling van Beeste: 11h00
Inligting relevant vir veilingsverrigtinge op die dag:

  • Beeste sal geweeg word en die veiling in stygende volgorde binnekom.
  • Beeste word dan aan die hoogste bieër opgeveil.
  • Bieërs moet hulle kopersnommer (kaart) oplig om op ‘n aanbod te maak op ‘n spesifieke lot lewende hawe. Die betrokke lot sal dan volgens die alfabet gemerk word. Die lotnommer word dan in die register aangedui.
  • Na afloop van die veiling word alle inligting in die register aan die betrokke veilingkantoor voorgelê vir finalisering. Verkopers het die keuse om per tjek of per internet oorplasing (EFT) betaal te word. Alle betalings aan verkopers word gefinaliseer deur hoofkantoor die dag na die veiling.
  • Alle kopers moet persoonlik die betaling vir hul aankope by die veilingskantoor finaliseer.
  • Kopers sal slegs toegelaat word om gekoopte vee te laai vir vervoer na afloop van die veiling.

Vind ons Veilingspunt

Kontakte

Johan Roux

Area Marketer

Johan Roux
Foon Nommer:
084 600 7959

Other Organizers

DJ Roux
DJ Roux
Foon Nommer:
082 079 6364

Kom in kontak

Het u hulp nodig of het u 'n vraag oor hierdie veiling? Kontak een van ons bemarkers hierbo of voltooi die vorm om met ons hoofkantoor in aanraking te kom.

Opkomende Weeklikse, Maandelikse en Spesiale Veilings

Ons hou gereeld weeklikse, maandelikse en spesiale veilings regoor Limpopo by ons veilingslokale. Veilings items by ons gereelde veilings wissel van vee (groot en klein) tot roerende eiendom.

Please upload ID, Registration Documents, Proof of residence, BTW certificate for Fica purposes. These documents can also be handed in on the day of the auction.

Ons Kontak Besonderhede

Jy kan ook die form onderaan voltooi om ons te kontak.