Benchmark Bonsmara Auction (Cease Farming)

André Kock Limpopo is trots om die Benchmark Bonsmara Veiling aan te bied. Op aanbod by hierdie veiling is ±300 TOP Kommersiële Bonsmaras, insluitend 5 Bulle, 42 + 42 Vroulike diere met Kalwers, 95 dragtige Vroulike diere en 15 dragtige Verse. Diere is skoon getoets vir BM, TB en TRICH.

Datum

Jul 24 2026
Expired!

Tyd

11:00 vm

Veilingspunt

Ellisras
Ellisras, South Africa

Op Aanbod

Veilingspunt

X

Kontakte

AT Vermaak

Area Marketer

AT Vermaak
Foon Nommer:
082 578 9615

Other Organizers

Neels Vermaak
Neels Vermaak
Foon Nommer:
082 308 3122

Voeg veiling by jou kalender

Kom in kontak

Het u hulp nodig of het u 'n vraag oor hierdie veiling? Kontak een van ons bemarkers hierbo of voltooi die vorm om met ons hoofkantoor in aanraking te kom.

Opkomende Weeklikse, Maandelikse en Spesiale Veilings

Ons hou gereeld weeklikse, maandelikse en spesiale veilings regoor Limpopo by ons veilingslokale. Veilings items by ons gereelde veilings wissel van vee (groot en klein) tot roerende eiendom.

Please upload ID, Registration Documents, Proof of residence, BTW certificate for Fica purposes. These documents can also be handed in on the day of the auction.

Ons Kontak Besonderhede

Jy kan ook die form onderaan voltooi om ons te kontak.