60 Jaar in diens van die veeboer
Ons bied ‘n allesomvattende vee-veilingsdiens aan wat gebaseer is op professionele kundigheid en dekades lange ervaring tot voordeel van al ons kliënte.
- Neem asb kennis van ons 𝗡𝗨𝗪𝗘 𝗥𝗢𝗘𝗗𝗧𝗔𝗡 𝗔𝗥𝗘𝗔 𝗔𝗚𝗘𝗡𝗧, Jannie Breytenbach 0847616215
Opkomende Spesiale Veilings
Ons hou spesiale vee veilings, wat wissel van produksie en stoetveilings, tot eiendom en roerende goedere, regoor Limpopo by ons veilingslokale.
24 Jul
11:00 vm
1 Okt
11:00 vm
Vryburg Skougronde
12de Kalahari Beefmaster Produksieveiling
Teken aan by ons nuusbrief
Kry die jongste nuus, veilingsdatums en inligting direk vir jou gestuur per e-pos.
Opkomende Weeklikse en Spesiale Veilings
Ons hou gereeld weeklikse en maandelikse veilings regoor Limpopo by ons veilingslokale. Veiling items by ons gereelde veilings wissel van vee (groot en klein) tot roerende eiendom.
17 Jul
10:00 am
Ellisras
Ellisras Maandelikse Veiling
17 Jul
10:00 am
Northam
Northam Weeklikse Veiling
21 Jul
10:00 am
21 Jul
10:00 am
Pietersburg