30 Okt
10:00 am
Northam
André Kock Limpopo bied met trots die Crous Broers Bonsmara Versveiling aan. Op hierdie veiling word 300 dragtige verse, sowel as ±50 Bul-gereed Oop Verse, aangebied. 2023/2024-verse