13 Nov
10:00 am
Baltimore
André Kock Limpopo bied met trots Suid-Afrika se grootste Windhond STUD Veiling aan. Op hierdie veiling word 30 Tefies, 15 Reuntjies, 10 "Sapplings" en 10 kruisrashonde aangebied. Bloedlyne direk vanaf Amerika, Ierland en Australië ingevoer.