28 Jul
10:00 am
André Kock Limpopo is trots om die Taaufontein Roerende Eiendom Veiling aan te bied. Meer as 200 los goedere word by hierdie veiling aangebied, insluitend 'n voorlaaier, John Deere 3140 Massey Ferguson Trekkers, Plaaswaens, Houers, Vurkhysers, Bakkies, Enjins, Staalpype, Generators, Takelwerk, Baalmasjiene en ander Plaastoerusting. Registrasiedeposito van R1000.00. 5% koperskommissie betaalbaar. Items word VOETSTOOTS verkoop. Veilings bepalings en voorwaardes geld.