Staak Boerdery Veiling

André Kock Limpopo is trots om 'n roerende eiendom en veeveiling namens J. Harding aan te bied. Meer as 300 stukke roerende eiendom word by hierdie veiling aangebied, insluitend trekkers, vragmotors, boerderyimplemente en meubelement. Die beesveiling vind op 18 Julie 2025 plaas. Besigtiging van beeste vind plaas op 12 Julie 2025 tydens die roerende eiendomsveiling.

Datum

Jul 12 2025
Expired!

Tyd

11:00 vm

Veilingspunt

Plaas Zandfontein

Op Aanbod

Veilingspunt

X

Kontakte

AT Vermaak

Area Marketer

AT Vermaak
Foon Nommer:
082 578 9615

Other Organizers

Neels Vermaak
Neels Vermaak
Foon Nommer:
082 308 3122

Voeg veiling by jou kalender

Kom in kontak

Het u hulp nodig of het u 'n vraag oor hierdie veiling? Kontak een van ons bemarkers hierbo of voltooi die vorm om met ons hoofkantoor in aanraking te kom.

Opkomende Weeklikse, Maandelikse en Spesiale Veilings

Ons hou gereeld weeklikse, maandelikse en spesiale veilings regoor Limpopo by ons veilingslokale. Veilings items by ons gereelde veilings wissel van vee (groot en klein) tot roerende eiendom.

A copy of the documents can be downloaded from here
Please upload ID, Registration Documents, Proof of residence, BTW certificate for Fica purposes. These documents can also be handed in on the day of the auction.

Ons Kontak Besonderhede

Jy kan ook die form onderaan voltooi om ons te kontak.