12 Nov
10:00 am
Warmbad
André Kock Limpopo is trots om die 2025 Soutpansberg Bonsmara Veiling aan te bied. Op aanbod by hierdie veiling is 25 TOP hard-geselekteerde Bosveld Bonsmara bulle en 250 Bosveld vroulike diere in alle produksiestadia. Aanbod is onderhewig aan verandering.