8 Sep
10:00 am
Pietersburg
André Kock Limpopo bied met trots die Keerkring & NGB Beefmaster-bulveiling aan. OP aanbod by hierdie veiling is 30 TOP Beefmasterbulle.
Bie aanlyn by: Meerkat Online Auctions