28 Jul
10:00 am
André Kock Limpopo is trots om die Keerkring / NGB Beefmasters-veiling aan te bied. Daar word 25 Bulle en 45 Vroulike stoetdiere by hierdie veiling aangebied. Bie aanlyn deur Livestock Online Auctions.