13 Nov
10:00 am
Baltimore
André Kock Limpopo is trots om die 10de Kalahari Beefmasters Produksieveiling aan te bied. Op aanbod by hierdie veiling is 40 Bulle & 50 Vroulike diere.