22 Sep
10:00 am
Pietersburg
André Kock Limpopo is trots om 'n konstruksie- en losgoed veiling aan te bied. Meer as 300 items word by hierdie veiling aangebied, insluitend voertuie, implemente, konstruksietoerusting, konstruksiegereedskap en materiale. 'n Koper sdeposito van R1000.00 en 5% kopers kommissie is betaalbaar. Alle items word voetstoots verkoop.