21 Apr
10:00 am
Op aanbod by hierdie veiling is 100 dragtige Beefmaster Verse, 150 dragtige Bonsmara Verse & 100 oop Beefmaster/Bonsmara Verse (dragtige diere is dragtig van TOP Beefmaster bulle). Alle diere is vanuit strawwe Hartwater, Rooiwater & Galsiekte veld en skoon getoets vir TB, BM & TRIG.
(Click the close button (red “X” in the top left hand corner) to close this notification.