11 Feb
10:00 am
Warmbad
André Kock Limpopo bied met trots die 38ste Mielieboere Bonsmaras Produksieveiling aan. Hierdie veiling bied 35 Bulle en 200 vroulike diere aan (alle produksiestadia). Diere is TB & BM VRY. Subsidie op vervoer beskikbaar.
(Click the close button (red “X” in the top left hand corner) to close this notification.