19 Mei
10:00 am
André Kock Limpopo is trots om die 36ste Mielieboere Bonsmara Produksie veiling aan te bied. Op aanbod by hierdie veiling is 40 Bulle & 250 Vroulike Diere. Alle produksie stadia & diere is TB & BM vry. Subsidie op vervoer beskikbaar. Kopers kan ook aanlyn bie.
(Click the close button (red “X” in the top left hand corner) to close this notification.