11 Sep
10:00 am
Northam
André Kock Limpopo bied met trots die 2024 Soutpansberg Bonsmara Produksie Veiling aan. Op hierdie veiling word 25 hard geselekteerde TOP Bonsmara Bosveld Bulle en 250 vroulike Bosveld Bonsmara diere (alle produksiestadia) aangebied. Aanbod is onderhewig aan verandering.