19 Aug
10:00 am
Warmbad
André Kock Limpopo bied met trots die 2026 Soutpansberg Bonsmara produksieveiling aan. Op die veiling word 25 TOP uitgesoekte Bonsmara Bosveld Bulle en 250 vroulike Bonsmara Bosveld diere (in alle produksiestadia) aangebied. Die aanbod is onderhewig aan verandering. Bie ook aanlyn via Meerkat Online Auctions.