28 Jul
10:00 am
André Kock Limpopo bied met trots die Totale Verkoping van die Ysterberg Huguenote Stoet aan. Hierdie veiling bied ± 200 koeie en kalwers, ± 150 koeie/verse, 80 oop verse, 80 speenkalwers, 13 teelbulle en 20 jong bulle.