17 Sep
10:00 am
André Kock Limpopo bied met trots die Keerkring,NGB & V8 Beefmasters Produksieveiling aan. Op hierdie veiling word 40 Beefmaster Bulle & 40 Vroulike Beefmaster diere aangebied.