17 Sep
10:00 am
Hierdie veiling bied 30 Stoetbulle, 38 Stoetverse en 73 kommersiële Vroulike diere aan. Alle diere van strawwe Hartwater, Rooiwater & Galsiekte veld. Aanbod onderhewig aan verandering,