17 Sep
10:00 am
Op aanbod by hierdie veiling is 20 Simbra Bulle, 20 Charolais Bulle & 25 Simmentaler Bulle. ook op aanbod: 10 Simbra Stoet Vroulike Diere, 10 Simmentaler Stoet Vroulike Diere & 300 Kommersiële Vroulike Diere. GRATIS AFLEWERING na Tosca, Kuruman, Wolmaransstad & Vryburg.