7 Aug
10:00 am
Northam
Verskeie TOP KWALITEIT items op aanbod. Trekkers, Skoffels, Planters, pad skraper, plaas waens slasher en vele meer. R1000 Kopers deposito betaalbaar. 5% koperskommissie van toepassing.