59 Jaar in diens van die Veeboer
Ons bied ‘n allesomvattende vee-veilingsdiens aan wat gebaseer is
op professionele kundigheid en dekades lange ervaring tot
voordeel van al ons kliënte.
59 Jaar in diens van die Veeboer
Ons bied ‘n allesomvattende vee-veilingsdiens aan wat gebaseer is op
professionele kundigheid en dekades lange ervaring tot die voordeel
van al ons kliënte
Opkomende Spesiale Veilings
h
Ons hou spesiale vee veilings, wat wissel van produksie en stoetveilings, tot eiendom en roerende goedere, regoor Limpopo by ons veilingslokale.
21 Mei 2022. 14:00 NM.
Fire & Wine, Zwavelpoort, Pretoria-Oos.
André Kock Limpopo is trots om ‘n spesiale Brahman veiling aan te bied by Fire & Wine, Zwavelpoort, Pretoria.
27 Mei 2022. 11:00 VM.
Plaas Faure. Thabazimbi.
André Kock Limpopo is trots om ‘n spesiale Simmentaler veiling aan te bied namens Callie Lee. Op aanbod by hierdie veiling is 20 Bulle & 35 Vroulike diere.
Opkomende Weeklikse en Spesiale Veilings
h
Ons hou gereeld weeklikse en maandelikse veilings regoor Limpopo by ons veilingslokale. Veiling items by ons gereelde veilings wissel van vee (groot en klein) tot roerende eiendom.
Eiendom te koop
h
Ons het ‘n groot verskeidenheid eiendomme op ons boeke in Limpopo, insluitende plase en kleinhoewes.